Gert x McDonald’s

Gert x McDonald’s
Nicole Laxton Photography

As featured in Bella Mag Sa

Written by Bianca Raath

Die bekende kitskos handelsmerk het aangekondig dat hulle Gert-Johan Coetzee as een van hulle ambassadeurs gekies het, saam met huidige ambassadeurs Nomzamo Mbatha en Somizi Mhlongi. Gert-Johan het dus ’n spesiale mode-reeks vir McDonald’s ontwerp om die Big Mac se 50ste verjaarsdag te vier en sal die volle reeks bekendstel by die opkomende SA Fashion Week in Sandton City. Al die winste van die reeks se verkope sal gaan aan die Ronald McDonald House Charities.

This site uses cookies. Okay or find out more